The R65 million project aims to improve the living conditions of residents residing in informal settlements.
Sy slagoffer het blykbaar geweier om ‘n verhouding met hom aan te knoop en hy het haar met ‘n mes gesteek.
Die Oorlogsmuseum is deur die ouditeur-generaal geloof vir die skoon oudit wat dié instansie drie jaar agtereenvolgend gekry het.
“Ek noem myself altyd met trots ’n ‘Woe Woe-kind’… en nou dalk selfs die Worcester Wenner!”
Twee van die vermoordes het ná skietwonde beswyk en die derde is met meswonde aan sy liggaam gevind.
‘n Katnes van bedrog is oopgekrap nadat aktiviste wat inwoners help om vir Sassa-toelae te registreer, besef het dat honderde jongmense onwetend reeds vir die maatskaplike noodleningstoelae, ofte- wel SRD-toelae,…