Villagers Montagu is verlede Saterdag deur Blue Birds Bonnievale uitoorlê in die Grootuitdaagbeker-kragmeting op die Happy Valley-sportterrein.
The rugby season in South Africa underscores the risks of head injuries. Early detection and accurate diagnosis are critical for effective treatment.
The rugby season in South Africa underscores the risks of head injuries. Early detection and accurate diagnosis are critical for effective treatment.
Young Hamiltons teken ‘n oortuigende wen aan teen die rugbyspan van Rawsonville United.
Die Boland-rugbyunie se klubkampioen, Robertson Town, het die afgelope Saterdag (12 April) heeltemal te veel skietgoed vir sy buurman, Rangers Robertson, gehad. Die twee het mekaar die afgelope Saterdag in…
Norman Evertson MONTAGU – Villagers Montagu, of “Sesduim”, soos die span ook bekend staan, het verlede Saterdag (22 Maart) vriend en vyand verras toe hy sy hoog aan- geskrewe naamgenoot,…
Norman Evertson WORCESTER – ‘n Rugbyles! Dis hoe die Grootuitdaagbeker-kragmeting tussen Young Hamiltons en Villagers Montagu beskryf kan word. Dié wedstryd wat verlede Saterdag (22 Maart) op die Esselenpark sportterrein…
Trevor Human In ‘n skouspelagtige rugbystryd tussen die twee voorste spanne in die Boland-streek se Uitdaagbeker-kompetisie het die Alberts-rugbyklub van Worcester en die Proteas van De Doorns (bekend as die “Prouks”)…
Norman Evertson MONTAGU. – Ná die tweede ronde van vanjaar se Groot- uitdaagbeker-kompetisie bevind die Montagu-klub hom tans in die tweede plek en tussen die voorlopers in die Breë-Langeberg-afdeling van…
Die Primrose-rugbyklub het die 2025-seisoen goed begin toe hy Saterdag 8 Maart sy eerste wedstryd teen die Orchard-rugbyklub gewen en dinge vorentoe vir hom goed gelyk het. Maar die afgelope…