Ons almal weet watter kopseer dit is as jou voertuig in die middel van nêrens breek.
Die Thusong-dienssentrum in Laingsburg is gestig met net een doel: om mense te help en hul lewens te vergemaklik.
This attractively kept family home is set on a large 1 450 m² corner plot in a quiet part of the popular suburb of Van Riebeeck Park. There are superb…
Mitchell Smith, ’n duiweboer van Laingsburg, het besluit al het hy eers onlangs weer self begin deelneem aan die sportsoort van wedvlugduiwe, hy dit moét deel met die jonger geslag.
Mense wat nog nie planne gemaak het vir die laaste naweek van die maand nie, kan gerus by BC Wines ’n draai gaan maak.
The old favourites are still on the menu, but now with delicious new twists.
Frans Stephanus Erasmus – beter bekend as Ou Grote – is een van Laingsburg se legendes. Hoewel hy reeds bykans 20 jaar oorlede is, onthou Laingsburg se mense hom as…
Die OK op Laingsburg is meer as net ’n gewone supermark, dit is die huiswinkel van die kontrei.
A museum commemorating the great Laingsburg flood of 1981 has been founded in the town, thanks to the dedication and enthusiasm of the residents of the town, and in particular…
As jy in haar teenwoordigheid kom voel jy sommer dadelik tuis. Jy kom ook gou agter dat sy die go-to-persoon is op kantoor, want so tussendeur die onderhoud met Standard…