Villagers Montagu (Sesduim) en Rawsonville United (Rawsies) het in nat en koue omstandighede op die King Edward-sportveld ontmoet om sake uit te spook.
MONTAGU – Villagers Montagu (Sesduim) moes die afgelope Saterdag (24 Mei) hard werk en veral in die tweede helfte kwaai walgooi om ‘n omgekrapte Swellendam (Swellies) van sy doellyn af…
“Daar kom vuilspel in enige sportsoort voort en dit is nie beperk tot BRU se klubrugby nie. ”
Dit was ‘n tawwe stryd teen Villagers Montagu en die Roberston Rangers in die Grootuitdaagbeker se eerste ronde.
Norman Evertson MONTAGU – Villagers Montagu, of “Sesduim”, soos die span ook bekend staan, het verlede Saterdag (22 Maart) vriend en vyand verras toe hy sy hoog aan- geskrewe naamgenoot,…