Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Wipplankryery tot laaste skop
Rugbygeesdriftiges het Saterdag (26 Februarie) in hul hordes na Bolandpark opgeruk om die lang verwagte stryd tussen twee van Boland se reuse – 2018 se Boland-kampioene, Worcester Villagers (Villa), en…
-
Hammies warm laat op
Young Hamiltons het verlede Saterdag laat teen Ceres RVK opgewarm nadat die tuisspan (Ceres) Hammies se ritme met negatiewe taktiek ontsier het.
-
Sprinters aim for World jnr champs
Two young men from Worcester who have a passion for athletics, have set their sights on participating in the World Junior athletics meeting in Columbia.
-
Overhex-RK sit Primrose ore aan
Die Primrose-rugbyklub het Saterdag (19 Februarie) sy rieme styfgeloop toe Overhex-rugbyklub hom op Overhex met 47 teenoor 27 ore aangesit het.
-
United 2 wen liga oortuigend
Worcester United se tweede krieketspan het die afgelope naweek die Boland-premierliga vir tweede spanne gewen.
-
Hope doele vir Hope toe die sokkerspan punte opraap
Die promosieliga-sokkerspan van View of Hope was die afgelope Saterdag in ’n verwoestende bui toe hy die span van Eleven Experience gemaklik met 7-1 geklop het.
-
Heat is turned on in Summer Cup
The indoor cricket Summer Cup is four weeks in and things are already beginning to heat in all three leagues.
-
Span wys sy veggees
Wolseley-krieketklub het die pas afgelope naweek ’n besondere suksesvolle tyd op die veld beleef.
-
Hammies het baie skop dié seisoen
Young Hamiltons moes verlede Saterdag op al sy silinders vuur om ’n begeesterde Rawsonville United voor ’n stampvol Rawsiepark te klop.







