Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Golf day in aid of the blind
Pioneer Printers in association with Innovation for the Blind presents their 22nd Golf Day in aid of the Blind on 6 May, at Worcester Golf Club.
-
-
United trots op droomseisoen
Na afloop van die laaste wedstryd in die Boland Premierliga het Worcester United sy tweede plek in die streek verseker. Slegs Maties kon daarin slaag om bo hulle te eindig.
-
Sportdag vir jonges beloof groot pret
Die nieregeringsorganisasie Grapevine-forum gaan op 4 Maart ’n sportdag hou om kinders in die verskillende gebiede in Worcester die geleentheid te gee om bietjie pret te hê en hulself te…
-
-
Lions se brul laat Knight Ryders die hasepad kies
Hartwig Lions-krieketklub het verlede Sondag hard teruggeveg om Knight Ryders tydens ’n Roodewal-premierligawedstryd te klop.
-
Viccies looi De Doorns
Worcester Victorians het Saterdag die manne van De Doorns in hul laaste T20-wedstryd van die seisoen gepak.
-
Vrou presteer puik in visvangstryd
Brandvlei-hengelklub se tweede kompetisie is Saterdag by die Daytona-dam buite Ceres gehou.
-
Wolseley verspeel sy kanse in maak-of-breek stryd
Ná die vorige week se puik vertonings het Wolseley sy eie mooi werk onaangedaan gemaak met ’n teleurstellende vertoning in sy laaste wedstryd van die Promosieliga-kompetisie.
-
Regstelling
Standard het verlede week verkeerdelik ’n foto van Worcester Perseverance-rugbyklub by ’n berig oor Young Hamiltons geplaas, (“Hammies het baie skop dié seisoen”, 24 Februarie). Standard vra om verskoning vir…






