Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Two podium places for local
What started off as a hobby for a Worcester local has turned into a sport he has set his sights on excelling in.
-
Hammies maak weer moles . . .
Young Hamiltons het verlede Saterdag weer eens vir Ceres-RVK gelooi in sy tweede vriendskaplike stryd vanjaar.
-
Doubles weer op wenpad
Double Foot Shooters-sokkerklub het Saterdag (2 April) in die Zwelethemba-stadion vir United Pirates 4-2 in ’n superligawedstryd (BLFA) geklop.
-
6 Duim te kort vir Villa
Montagu Villagers – of “6 Duim”, soos hy alom bekend is – het Saterdag (26 Maart) op Bolandpark in Worcester sy rieme lelik styfgeloop toe Worcester Villagers (Villa) hom in…
-
-
Victorians deur na promosieliga
Die Worcester Victorians-krieketklub het sy teenstanders die afgelope naweek kafgedraf toe hulle die stryd teen Caledon aangesê het, en hiermee het hulle hul plek vir die volgende seisoen in die…
-
View of Hope B se hoop gekelder
Die B-span van View of Hope se sokkerklub het ná sy vorige oorwinning baie hoopvol vir sy wedstryd Sondag teen die huidige voorlopers, Buccaneers, opgedaag, maar kon nie die knoop…
-
-
Saldanha RVK skrik groot
Young Hamiltons-rugbyklub het verlede Saterdag die huidige Boland-kampioen, Saldanha RVK, groot laat skrik in die Saldanha-stadion.
-
Full dedication to his sport
A Worcester local who has dedicated most of his adult life to the development of athletes through various sports codes has succeeded in putting women’s sport in Worcester on the…








