Die Klein Oosies se oumas en oupas het Vrydag (26 April) het by die skool kom kuier. Oumas en oupas speel ’n spesiale rol in kleinkinders se lewe en gee liefde, wysheid en gekoesterde herinneringe. Ouma-en-Oupa-dag is ’n hartroerende geleentheid wat blywende bande en vreugdevolle ervarings skep. Die oggend versterk nie net die band tussen oumas, oupas en kleinkinders nie, maar dien ook as ’n herinnering aan die belangrikheid van familie en die waarde van onderwys. Dit is ’n pragtige geleentheid wat ’n blywende indruk op albei generasies laat.


Oupas en oumas kom kuier by Oosies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article