Kry jouself gereed, want die nimlike Glam Guru, Hannon, hou Donderdag 11 Julie ’n roadshowin Robertson. Breedevalleiers sal dan die geleentheid kry om behoorlik hul vere (en voorkoms) reg te skud. Die roadshow vind om 18:30 by NGK-Robertson-Oos in Van Zylstraat plaas. Die koste is R150 per persoon en sluit ’n glasie wyn en verversings in. Kontak Elrika Esterhuizen by 072 178 9442 vir besprekings. Foto:


Hannon kom kuier!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article