Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Tronkstraf vir jong man wat 40-jarige vrou in haar slaap verkrag
’n Jong man (24) van Bonnievale is vir 10 jaar tronk toe gestuur nadat hy ’n 40-jarige vrou in haar slaap verkrag het. Francisco Koopman se vonnis kom nadat hy…
-
Vyf plaaslike kelders spog met SA kampioenwyne
Vyf wynkelders in die Breedekloof/Worcester- en Robertson-streek het as SA kampioene by die onlangse Nasionale Jongwynskou wat Vrydag (22 Augustus) op Robertson aangekondig is, weggestap. Die 2025 Suid-Afrikaanse Jongwynskou het…
-
Kampioenstatus vir drie produsente van preserveermiddels in Kaapse Wynland
Drie produkte wat in die Kaapse Wynland vervaardig word, pronk nou met kampioenstatus. Montagu Foods se Shoprite Housebrand/Ritebrand- perske-vrugteblatjang is as die beste blatjang by die eerste Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap aangewys…
-
JOSHLIN SMITH: Nóg ‘n wenk loop uit op niks
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…





