Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Agterstand is weens ‘onklaar vullistrokke’
WORCESTER – ’n Agterstand met die munisipaliteit se vullisverwydering in die dorp heers al etlike weke.
-
-
Under-age drinking a huge issue
ZWELETHEMBA – In response to rising concerns over under-age liquor consumption, community members in Zwelethemba held a crucial meeting with local liquor-licence holders at the Zwelethemba Police Station on 3 July. The gathering aimed to address a gr
-
Kind se dood ’n raaisel
’n Pa van Wolseley is hartgebroke sowel as woedend nadat sy vyf maande oue babadogter, De-Nick, dood is nadat sy uit Ceres-hospitaal se ongevalle ontslaan was.
-
Bababoks red eerste baba
Ná meer as twee jaar het die bababoks, of baby saver, in Kerkstraat verlede week sy eerste baba ontvang.
-
-
-
Learn to sign on Mandela Day
To raise awareness and promote inclusivity, a free 67-minute online session on deafness and South African Sign Language (SASL) will be held on 18 July from 11:00 to 12:07, in celebration of Mandela Day. This event, organised by the National…
-
Breedevallei gestaal vir storms
Die vallei, soos ander gebiede vandeesweek in die Boland, is die afgelope paar dae behoorlik gepeper deur die kouefronte wat sneeu en swaar reënneerslae gebring het. En die ergste maak na verwagting vandag (11 Julie) sy verskyning, en verligting kan
-
Dramaturg mik hoog
’n Plaaslike dramaturg is onlangs as een van die Suidoosterfees se jong sterre van die seisoen aangewys.










