Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gaan kuier gerus weer by Hermanus se Kalfiefees
Die 2024- Hermanus Kalfiefees verwelkom graag weer vanjaar gehore uit alle windrigtings van Donderdag 1 Augustus tot Sondag 11 Augustus (wat die Vrouedag-langnaweek insluit).
-
Paaie, brûe erg beskadig ná reën
Die woeste weer van verlede week se nagevolge is nog lank nie verby nie.
-
Ongeluk eis twee lewens
’n Bekende van Rawsonville se lewe is Maandag kortgeknip toe hy in ’n trompop-botsing betrokke was.
-
Titans TTC coaches upskilled to better table tennis
Titans TTC coaches upskilled to better table tennis
-
Zimbabwiërs word gedeporteer
Die Zimbabwiërs wat op 6 Julie naby die Hugenote-tonnel buite die Paarl deur wetstoepassers voorgekeer is weens ’n gebrek aan die korrekte dokumentasie, is op boetes vrygelaat, maar wag tans op deportasie.
-
Worcesteriet (26) stel sy debuut Afrikaanse album vry
Benjamin Truter (26), ’n jong opkomende kunstenaar en inwoner van Worcester, het onlangs sy eerste album, Wiederskant, vrygestel, waardeur hy ’n boodskap van hoop aan veral jong volwassenes oor kwessies soos geestesgesondheid, werkloosheid en uitdagi
-
-
Begrafnispolis ná ‘bybetaling’ geweier
’n Vrou van Worcester is geweldig omgekrap nadat sy ’n versekeringseis ingestel het, maar nadat sy meegedeel is sy moet geld inbetaal, wag sy nou nog vir haar geld.
-
‘Seeing’ things, life much clearer now
By sharing his experiences as an addict Paul Bateman (55) hopes his story will deter others from going down the same road.
-
Twee vas ná trok-kaping
Twee verdagtes het verlede week in die hof verskyn in verband met die roof en kaping van ’n vragmotor.








