Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Afrikaans ook die taal van versoening
Vier Worcester-skrywers het deel aan ’n nuwe boek Ons kom van ver, wat handel oor bruin mense se bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaans in hul stryd teen apartheid.
-
-
Rooibosdag allermins net ’n teedrinkery
Die heel eerste nasionale Rooibosdag word op 16 Januarie gevier. Hiermee saam gaan mense mik vir die rekord vir die meeste mense wat op een plek saam rooibostee drink.
-
Groot leefareas maak dié gesinshuis besonder aantreklik
Hierdie besondere eiendom wat uitstekend geleë is ten opsigte van skole, die dorp en hospitale, bied baie moontlikhede en word deur ATM Eiendomme bemark.
-
Kom luister na Laurika en andere by musiekskouspel in die buitelug
Die bekende Afrikaanse kunstenaar, Laurika Rauch, is een van ’n paar bekendes wat einde Januarie by die Jason’s Hill-wynlandgoed se buitelugmusiekskouspel naby Worcester gaan optree.
-
Volmaanpiekniek al môre
Die eerste volmaanpiekniek vir 2017 by die Taalmonument op Paarlberg vind al môre-aand, 13 Januarie, plaas.
-
Brandweerman sterf in ongeluk
Een van die grootste nagmerries vir enige reddingswerker het Vrydag ‘n werklikheid geword toe reddingsdienste in die Breedevallei en die Kaapse Wynland-distrik op die ongelukstoneel afkom waar ’n kollega in ’n reddingsvoertuig vasgevang en oorlede is.
-
-
Goudini-spa:Honderde vuurvegters red oord
Dit was soos iets uit ‘n fliek. Sò word die toneel beskryf waar honderde vuurvegters, boere, polisielede en vrywilligers gister saamgekom het om die ATKV-oord Goudini-spa by Worcester van ‘n vuurverwoesting te red. Slegs een rondawel het afgebrand.
-
Veldbrande: Goudini-spa inderhaas ontruim
Die bekende ATKV-oord Goudini-spa by Worcester is Woensdagmiddag inderhaas ontruim weens veldbrande daar naby. Digte rook kon vir kilometers ver gesien word.






