Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nog ’n vrou sterf in tref-en-trap
Terwyl inwoners van die plase op die R43 na Ceres steeds probeer om oor die dood van ’n jong vrou te kom nadat sy sowat ’n maand gelede in ’n tref-en-trap-voorval dood is, is nog ’n jong vrou onlangs ook…
-
Ons was g’n nalatig, sê pa
Die ouers van ’n 10-maande-oue baba wat in ’n emmer in Robertson verdrink het, is nou keelvol vir stories en verkeerde inligting wat deur mense en ’n poniekoerant versprei word.
-
Motorkopers só bedrieg
Bedrieërs wat hulle glo as ’n motorhandelaar voordoen – en adverteer dat hulle sake uit Worcester bedryf – loop talle slagoffers van oor die land heen in.
-
One arrested for 5 killings
Wolseley Police have made one arrest in their bid to solve five murders that had occurred in the town.
-
Body found at cemetery
The body of a man was discovered at the cemetery in De Wet Street on Thursday (11 August).
-
‘Breedevallei, Langeberg se vullisterreine is op standaard’ – Afriforum
Volgens ’n oudit wat deur Afriforum gedoen is, is al die vullisterreine in die Breedevallei en die Langeberg op standaard.
-
Leukemie eis 3-jarige onverwags
‘n Gesin van Worcester is in geweldige skok na hul driejarige dogtertjie verlede week onverwags aan leukemie oorlede is.
-
Caught with six uncut diamonds at Mall
Worcester is once again in the spotlight, after members of the Anti-Gang Unit (AGU) discovered six uncut diamonds in a man’s possession.
-
Wall for fire fighters who died
An emotional celebration of CWDM fire fighters who have lost their lives in the line of duty over the past five years, was held recently.
-
‘Roosterkoek’ queen in town
The town is abuzz over the visit of the legendary queen of roosterkoek, Aunt Poppie van As. Aunt Poppie will still be in town on Monday (8 August).










