Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Drostdyer laat die wêreld gons
Die video van die 13-jarige Tim Richard van die HTS Drostdy, wat op die internet ontpop het nadat hy die 400 m-wegloop in sy rolstoel voltooi het met sy maats wat hom aanmoedig, het omtrent die aandag by derduisende sosialemedia-gebruikers…
-
-
-
Klok van NGK lui weer ná lang stilte ‘oor beurtkrag’
Ná maande van stilte lui die NGK Worcester-Noord se kerkklok weer.
-
Sy kitaar skielik stil
“Dit is doodstil in die woonstelblok, want ons hoor nie meer oom Samie se kitaar nie.”.
-
Kry jou Covid-19-inenting hier
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid maan die publiek om hul gratis Covid-19-inenting of -opvolgdosis te kry. Neem kennis dat inentings in die Breedevallei op die volgende dae en tye beskikbaar is:. Avianpark-kliniek – Maandag tot Vrydag van 12:
-
Vrou kry gesteelde kar binne ure terug
’n Inwoner van Worcester is verheug en verlig nadat talle rolspelers in die gemeenskap haar gesteelde motor binne ure terugkry het.
-
‘Eiendomsagent’bedrieg egpare
Twee paartjies van Worcester is in ’n vermeende slenter elk uit ongeveer R10 000 verkul en die persoon daarvoor verantwoordelik is steeds skoonveld.
-
BVM takel rioolprobleem in Riverview
Rioolprobleme by Rivierview in Worcester is ’n bekende onderwerp wat op vele inwoners se lippe verskyn en baie is reeds daaroor berig.
-







