Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Ongelukke’ bloot nalatig
Die vallei het die afgelope week weer talle motorongelukke ervaar, soos duidelik in vandeesweek se Standard uitgebeeld.
-
-
Twee vragmotors in ligte laaie tussen Worcester en Robertson
Die pad tussen Worcester en Robertson, die R60, is tans gesluit weens ’n ongeluk.
-
Die toekoms blink vir plaaslike skoonheid Tariq Klink
’n Jong man van Worcester is opgewonde om eersdaags aan ’n bekende skoonheidskompetisie deel te neem en hoop hy kan met die louere wegstap en ander jongmense inspireer om hul drome na te jaag.
-
Workers, contractor disagree on facts of case
Six Combined Corporations (SCC) is a security company which won a tender of the Breede Valley Municipality (BVM) to provide security services 48 BVM sites.
-
‘Fanie’ sterf op fiets in middedorp
Chaos het Vrydag (27 Januarie) om 11:00 in Worcester se hoofstraat uitgebreek toe ’n man weens ’n hartaanval van sy fiets afgeval en kort daarna gesterf het.
-
Aansoeke om finansiering vir kuns en kultuur nou oop
Die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport (DKS) het aangekondig aansoeke is nou oop vir finansiering vir kuns- en kultuurprojekte vir die 2023-’24-boekjaar.
-
Geliefde gr. 12-hoof van Hexvallei Sekondêr oorlede
Die gemeenskap van De Doorns het gesamentlik die afsterwe van ’n geliefde juffrou verlede week betreur.
-
Ongeluk lei tot top-kunswerk
’n Plaaslike kunstenaar se eerste solo- uitstalling het Vrydag by die Du Toitskloof-proelokaal begin.
-






