Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Oorlogsmuseum in Bloemfontein geprys vir drie jaar se skoon oudits
Die Oorlogsmuseum is deur die ouditeur-generaal geloof vir die skoon oudit wat dié instansie drie jaar agtereenvolgend gekry het.
-
Hirome van Worcester die wenner in werklikheidsreeks, Die Brug
“Ek noem myself altyd met trots ’n ‘Woe Woe-kind’… en nou dalk selfs die Worcester Wenner!”
-
Drie mans enkele dae na mekaar in Worcester vermoor
Twee van die vermoordes het ná skietwonde beswyk en die derde is met meswonde aan sy liggaam gevind.
-
Plaaslike aktiviste krap vermeende bedrog met Sassa-toelae oop
‘n Katnes van bedrog is oopgekrap nadat aktiviste wat inwoners help om vir Sassa-toelae te registreer, besef het dat honderde jongmense onwetend reeds vir die maatskaplike noodleningstoelae, ofte- wel SRD-toelae, […]
-
DNS bevestig oorskot is dié van die vermiste Murcia Kock
DNS-toetse het bevestig dat die menslike oorskot wat op Maandag 14 Julie in ‘n oop veld agter Avianpark in Worcester gevind is, wel dié van Marceleen (Murcia) Kock is, wat […]
-
Wellington: Polisiesersant in hof ná moord op eksmeisie se kêrel
’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.










