Refentse tree op: Refentse is een van die kunstenaars wat by die Madeliefie Makietie op Vredendal gaan optree. Foto: Netwerk24


Kaartjies vir vanjaar se Madeliefie Makietie, wat van 29 September tot 2 Oktober op Vredendal plaasvind, vlieg.

Feesgangers word dus aangeraai om kaartjies vroegtydig te koop. Kunstenaars soos Karen Zoid, Kurt Darren, Theuns Jordaan, Refentse, Snotkop, ADAM, Elvis se Seun, Wicus van der Merwe, Ricus Nel, Liza Brönner, Wynand en Chereé, Dr. Victor & The Rasta Rebels, Hendrik Spangenberg en Rooies sal by vanjaar se fees optree.

Die volledige feesprogram is beskikbaar by www.madeliefiemakietie.co.za.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article