Die Laerskool Waveren het onlangs die koms van die lente gevier met die dra van informele kleredrag en ’n Entrepreneursdag-verkoping deur die gr. 7’s. Die dag het baie goed afgeloop en die entrepreneurs het hulle goed van hul taak gekwyt. Alle tafels was baie mooi versier en die meeste van die produkte is verkoop. Die dag was baie suksesvol. Van links is Janonicia Filander, Ronel Olyn, Hayden Cloete, Colin Swanepoel, Zoe Adams en D-Edlin Thompson. Foto: Pieter Luitjies


Jong sakelui slaag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article