Die Dowe-familiekerk in Worcester het Saterdag (22 Februarie) heerlik basaar gehou. Benewens lekker eetgoed het die jonges ook pret gehad deur onder meer koeldrankbottels te probeer “vang”.Foto’s: Ronél van Jaarsveld


Jolyt by Dowe-kerkbasaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article