Dié lede van die Worcester- senior sportklub het verlede maand aan die Kaapse Wynland se sogenaamde Golden Games deelgeneem. Die groep het ’n hele paar medaljes en trofeë losgeslaan – altesaam 17 medaljes en vyf trofeë. Die geleentheid het in die Paarl by die Dal Josafat-stadion plaasgevind.Foto: Tamsyn Jantjies


Goue oues slaan medaljes los

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article