Die Hoërskool Bonnievale se toneelgroep het op 7 Augustus aan die Montagu-jeugkunstefees deelgeneem. Die akteurs het elkeen goud vir hul toneelspel behaal, en die toneelstuk het as geheel ’n silwertoekenning gekry. Bo van links is die Bonnievale-akteurs Emilizia Wilschut, Renetha Damons en Benjamin Plaatjies.


Goud vir hul toneelspel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article