Die Wes-Kaapse departement van gesondheid en welstand is trots op die span by die Brewelskloof-hospitaal in Worcester vir die uitnemendheid wat hul voedseldiensbestuur betref. Hulle het goud by die jongste provinsiale evaluering verower. Tydens die evaluering is aspekte soos higiëne, die voorbereiding en opdien van kos, die berging van voedsel, bestuurstelsels en opleiding aan personeel in ag geneem. Dit is die tweede keer dat hierdie span wegstap met goud. Baie dankie aan die span vir hul harde werk om pasiënte se herstel te bevorder.Foto:

Dis goud vir Brewelskloof-hospitaal

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article