Jawitz Properties stel hierdie prima eiendom bekend wat gerieflik oorkant Mediclinic in Fairbairnstraat geleë is.

Die eiendom bestaan uit twee volledige persele wat die ideale geleentheid bied om jou praktyk langs jou huis te hê. Daar is meer as voldoende parkeerruimte op die werf agter, met toegang daartoe deur die deurrymotorhuis.

Albei eenhede is in ’n puik toestand en onmiddellike besitneming kan plaasvind.

Besigtiging slegs per afspraak. Kontak vir Linda by 084 532 5242.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article