Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Winelands Autumn Expo is einde Mei weer terug in die vallei
Kom kuier heerlik saam op die gronde van Hoërskool Montana en geniet die vermaak en eetgoed wat dié jaarlikse instelling aan inwoners en besoekers bied.
-
Ashton-vaardigheidsakademie open sy deure vir die gemeenskap
Die amptelike opening van die Ashton-vaardigheidsakademie is ‘n baken van hoop vir die gemenskap in die Langeberg-streek.
-
Lang gras by grafte pla
Die algemene verwaarloosde toestand van die Worcester begraafplaas het besoekers wat ‘n geliefde se graf besoek het, ontstel.
-
Montagu sit aan vir ‘n heerlike langtafel-ete
Montagu se langtafel-ete was weereens ‘n groot sukses met inwoners en besoekers wat op Sondag 27 April heerlik gekuier en gesmul het.
-
Polisieman wat meisie (15)verkrag, moet 25 jaar sit
Nege jaar nadat ‘n 15-jarige meisie in die traumakamer van die Montagu-polisie deur ‘n polisiebeampte verkrag is, is hy tot 25 jaar tronkstraf gevonnis.
-
Helicopter deployment enhances safety at Table Mountain National Park
SANParks has deployed a helicopter at Table Mountain National Park, aiding in response to threats. A recent success included catching a suspect with a knife.










