Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Twee leraars van Worcester stel hul boeke bekend
Een van die boeke help die gemeenskap om geestelik vry te word en die ander is ‘n terugblik oor ‘n loopbaan.
-
Dowe-akteurs van De la Batskool gee nuwe lewe aan Shakespeare
Die groot verhoog wink! Sestien gehoorgestremde leerders van die De la Bat-skool vir Dowes in Worcester sal Saterdag (24 Mei) Shakespeare se The Taming of the Shrew by die District Six […]
-
Só wil Breedevallei-munisipaliteit beleggers lok om hier te belê
Beleggers moet weet hoekom dit vir hulle voordelig sal wees om hulself hier in die Breedevallei te vestig.
-
Winelands Autumn Expo is einde Mei weer terug in die vallei
Kom kuier heerlik saam op die gronde van Hoërskool Montana en geniet die vermaak en eetgoed wat dié jaarlikse instelling aan inwoners en besoekers bied.
-
Ashton-vaardigheidsakademie open sy deure vir die gemeenskap
Die amptelike opening van die Ashton-vaardigheidsakademie is ‘n baken van hoop vir die gemenskap in die Langeberg-streek.










