Lede van die Breedevallei-munisipaliteit se brandweerdiens in Worcester se ontspanningsklub het Saterdag (12 Oktober) in die lig van borskankerbewusmakingsmaand onder meer worsrolletjies verkoop, die publiek se voertuie gewas en mense se hare gedoen deur dit te sny of te kleur. Lede van die brandweerdiens, wat nie verbonde is by die ontspanningsklub nie, het ook kom hand bysit. Die opbrengs van die dag sal aan die Suid-Afrikaanse Kankervereniging (Kansa) geskenk word.Foto: Luciano du Toit


Brandbestryders dra pienk

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article