Worcester Standard & Breederivier Gazette Avatar

Worcester Standard & Breederivier Gazette


  • Hierdie week se toonhuis, wat bemark word deur ATM Eiendomme, is geleë in ’n boomryke straat in die gewilde Van Riebeeckpark-woonbuurt.

    Heerlike leefhuis vir die groter gesin
  • Saterdag 28 November tree Emo Adams, Andriëtte Norman, Heinz Winckler en Snotkop op tydens die SPAR Tussen die Sterre-konsert by die Liquifruit-amfiteater op Paarlberg.

  • Hannah’s Homes bied hierdie week ’n besonder netjiese en ruim dorpshuis te koop aan. Hierdie pragwoning is ideaal vir die professionele, jong gesin wat graag onthaal, asook vir die ouer of afgetrede gesin wat ’n toesluit-en-ry-woning verkies. Die modern oopplan-kombuis en leefareas sluit aan by die gesellige braaikamer, wat uitstap op ’n houtdek waar skemerkelkies…

  • Die Breedekloof-wynvallei se jaarlikse Breedekloof-bierfees word Saterdag 24 Oktober by Dwarsberg Trout Hideaway gehou. Die Slanghoek-driekamp, deur die Slanghoekvallei, is ook deel van hierdie geleentheid. Deelnemers kan in die lang en kort afstande van die MTB-driekamp (Saterdag 24 Oktober) of pad-driekamp (Sondag 25 Oktober) by Breeland-landgoed deelneem. Vir nadere inligting, skakel 023 349 1791 of…

  • The Grande Dame of South African cabaret and the French chanson and renowned actress and playwright Daniele Pascal will perform at Kaleidoscope’s (Institute for the Blind) Blind Spot Theatre on Wednesday 28 October. With her unique and intimate approach, Pascal has popularised the French chanson to new levels; nowhere is that French tradition better expressed…

  • The official launch of Altona Village will be held on site in Altona Boulevard on Saturday 17 October from 09:00 to 16:00. The launch will take the shape of a family day and will offer a variety of entertainment. Altona Village is a luxury housing development on 144 ha of land, by a consortium of…

  • Grondbeurs Eiendomsagente bied eksklusief vandeesweek ’n besonderse netjiese gesinswoning in die hartjie van Paglande te koop aan. Hierdie dubbelverdiepingwoning is binne loopafstand van Laerskool Worcester-Oos en die sakekern van Worcester. Die woning bied meer as genoeg ruimte met vier ruim slaapkamers met ingeboude kaste, ’n studeerkamer wat ook kan dien as ’n vyfde slaapkamer en…

    Woning te koop in Paglande
  • ’n Gebrek aan spasie en ’n groter aantal werknemers het aanleiding gegee tot BGR Jacobs Bester Griessel Geoktrooieerde Rekenmeesters se besluit om hulle kantore by die CJV-saal by die NG Moedergemeente te ontruim en hulself te vestig in nuwe kantore op die hoek van Adderley- en Hoogstraat, Worcester. Hulle het in September by die nuwe…

    BGR Rekenmeesters verhuis na nuwe kantore
  • Siende persone is geneig om baie dinge in die lewe as vanselfsprekend te aanvaar. Byvoorbeeld dat ’n blinde, as gevolg van sy swak sig, nie sou belangstel in enige vorm van kuns nie. Dit is egter glad nie die waarheid nie. En dit word bewys deur die inligtingsentrum, een van die vele inspirerende afdelings by…

  • Die Breedevallei-gemeenskap word uitgenooi na Kunstekaap-kunstreffers Dinsdag 20 Oktober by die Worcester-stadsaal. Die program vir die dag is soos volg: ) 09:00-10:30: Gratis laerskoleprogram ) 11:00-12:30: Gratis laerskoleprogram


Gift this article