: Een van die ouers, Rudi Viljoen, geniet hom gate uit. Foto: Marzé jacobs

Reënboog van kleur in die Vallei


Die eerste Reënboog’LoopSTET: DIS DIE EVENT SE NAAM (Colour Run) in die Breedevallei is die afgelope naweek op Rawsonville gehou.

Die ‘Loop is aangebied deur Worcester-Noord Primêre Skool. Sowat 500 entoesiastiese deelnemers het die Vallei in ’n ontploffing van kleur toegesak.

Die roete het oor sowat vyf kilometer deur pragtige natuurskoon gestrek. Die skool beoog om dit ’n jaarlikse instelling te maak.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article