Diegene wat uitgehonger is om rugby langs die veld te sit en kyk kan hulself gereed maak om Saterdag 5 Februarie so te maak.

Hammies en Delicious vat mekaar die komende Saterdag aan tydens ’n vriendskaplike wedstryd.

Esselenpark-stadion, oftewel, Hammiespark se hekke sal om 13:00 vir die toeskouers oopmaak. Toegang is R20 vir volwassenes, R10 vir kinders van 5 tot 18 jaar, asook vir voertuie.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article