Die 2022-rugbyseisoen het uiteindelik sy opwagting gemaak en al die klubs is in volle gang met hul oefeninge en voorbereiding vir die nuwe seisoen.

Een van hierdie klubs is Primrose-rugbyklub.

Dié klub stel dan ook sy datums van die vriendskaplike wedstryde bekend vir die maand: . Saterdag 5 Februarie: Teen Klipdrift op Rawsonville.. Saterdag 12 Februarie: Teen Kleinmond op Esselenpark-stadion.. Saterdag 19 Februarie: Teen Overhex op Overhex.. Saterdag 26 Februarie: Teen Athletics op Hermanus.

Die bestuur vra vriendelik, tog dringend, dat die lede die oefeninge gereeld moet bywoon.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article