Magen Willems, ‘n voormalige matriekleerder aan Steynville Sekondêr, is as die top-kandidaat van die klas van 2025 aangewys. Sy het ‘n algehele 84,6% behaal en die jaar met ses onderskeidings afgesluit. Die skool is baie trots op haar en die hele matriekklas van 2025. By Willems (middel) is die skoolhoof, Frederick Frans (links), en die gr. 12-hoof, Ivan Cornelius (regs).

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article