Vermaak

  • Geniet die dag saam met Mel

    Geniet die dag saam met Mel

    Haar vertoning, ‘Chaos is gratis’, sal dit ‘n interessante dag maak. Die vertoning begin om 12:30 en kaartjies kos R250, R350 vir VIP en R450 vir VVIP. Stuur e-pos aan lapspta.events@gmail.com of skakel 022 772 0302 om kaartjies te bespreek.

    |

  • Jeug-jazzreeks oudisies nou oop

    Jeug-jazzreeks oudisies nou oop

    Die projek sluit Meester- klas-programme in waar die jong musikante van diegene met ervaring in die bedryf sal leer en dan die verhoog sal betree.

    |

  • Wouter se nuwe lied bring hoop

    Wouter se nuwe lied bring hoop

    Sy vrou, Anita, speel ‘n sentrale rol in sy kreatiewe proses. “Anita, my vrou, is my grootste inspirasie deur my hele loopbaan.”

    |

  • André Huysamen en Nianell betower met sielvolle duet

    André Huysamen en Nianell betower met sielvolle duet

    Wat kry jy wanneer jy ’n klassiek-opgeleide sangeres van Franskraal en ’n popsanger van Yzerfontein saambring vir ’n samewerking? ‘n Musikale meesterstuk wat emosie ontlok en jou verby ruimte en tyd laat beweeg. […]

    |

  • Jazz on the Rocks 2026

    Jazz on the Rocks 2026

    Feesgangers het ‘n naweek van lewendige musiek en ‘n skilderagtige kusomgewing geniet.

    |

  • Wouter van de Venter stel nuwe lied bekend

    Wouter van de Venter stel nuwe lied bekend

    Met sy nuutste enkelsnit, Sommer So, bewys Wouter van de Venter weer dat eerlike, reguit Afrikaanse musiek steeds diep kan tref. Die lied is rou, eg en deurdrenk met ’n […]

    |

  • Weskus hou konsert!

    Weskus hou konsert!

    Gaste by die fees kan uitsien na kunstenaars soos Snotkop, Jak de Priester, Desmond Wells en talentvolle plaaslike kunstenaars soos Gerrie West, Bokkom & V’tsek, en Ek’s Nadia.

    |

  • Kuier-Konsert kom

    Kuier-Konsert kom

    Vanjaar word gespog met bekendes soos Snotkop, Jak de Priester, Desmond Wells en die talentvolle, plaaslike kunstenaars Gerrie West, Bokkom & V’tsek, en Ek’s Nadia.

    |

  • Sanger se nuwe lied bring hulde aan die Weskus

    Sanger se nuwe lied bring hulde aan die Weskus

    “Son, See en Soen” is ‘n opregte viering van die Weskus van Suid-Afrika, ‘n plek wat dié Yzerfonteiner met trots sy tuiste noem.

    |

  • Wen 2 kaartjies vir Paige-konsert

    Wen 2 kaartjies vir Paige-konsert

    Een gelukkige wenner geniet die kans om twee kaartjies vir die vertoning te wen.

    |

Gift this article