Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Vermaak
-
Sien jou Saterdag by Sandveldfees
Dit sal ‘n dag lange viering van musiek, kos, gemeenskap en die onmiskenbare gees van die Sandveld wees.
-
-
Geniet die dag saam met Mel
Haar vertoning, ‘Chaos is gratis’, sal dit ‘n interessante dag maak. Die vertoning begin om 12:30 en kaartjies kos R250, R350 vir VIP en R450 vir VVIP. Stuur e-pos aan lapspta.events@gmail.com of skakel 022 772 0302 om kaartjies te bespreek.
-
Jeug-jazzreeks oudisies nou oop
Die projek sluit Meester- klas-programme in waar die jong musikante van diegene met ervaring in die bedryf sal leer en dan die verhoog sal betree.
-
Wouter se nuwe lied bring hoop
Sy vrou, Anita, speel ‘n sentrale rol in sy kreatiewe proses. “Anita, my vrou, is my grootste inspirasie deur my hele loopbaan.”
-
André Huysamen en Nianell betower met sielvolle duet
Wat kry jy wanneer jy ’n klassiek-opgeleide sangeres van Franskraal en ’n popsanger van Yzerfontein saambring vir ’n samewerking? ‘n Musikale meesterstuk wat emosie ontlok en jou verby ruimte en tyd laat beweeg. […]
-
Jazz on the Rocks 2026
Feesgangers het ‘n naweek van lewendige musiek en ‘n skilderagtige kusomgewing geniet.
-
Wouter van de Venter stel nuwe lied bekend
Met sy nuutste enkelsnit, Sommer So, bewys Wouter van de Venter weer dat eerlike, reguit Afrikaanse musiek steeds diep kan tref. Die lied is rou, eg en deurdrenk met ’n […]
-
Weskus hou konsert!
Gaste by die fees kan uitsien na kunstenaars soos Snotkop, Jak de Priester, Desmond Wells en talentvolle plaaslike kunstenaars soos Gerrie West, Bokkom & V’tsek, en Ek’s Nadia.










