Vredenburg-rugbyklub se bestuur saam met die Paulse-familie en Goddard-familie, eienaars van Puma Garage, wat die borg was van die klub se opwarmingsfrokkies ter nagedagtenis aan die rugbyspeler Adrian Paulse. Paulse het senter gespeel vir die Vredenburg-rugbyklub. Hy is ná 'n skielike siekte op Sondag 5 Januarie vanjaar oorlede.
Vredenburg-rugbyklub se bestuur saam met die Paulse-familie en Goddard-familie, eienaars van Puma Garage, wat die borg was van die klub se opwarmingsfrokkies ter nagedagtenis aan die rugbyspeler Adrian Paulse. Paulse het senter gespeel vir die Vredenburg-rugbyklub. Hy is ná ‘n skielike siekte op Sondag 5 Januarie vanjaar oorlede.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article