Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Weskus-polisie is sedert Dinsdag 27 Januarie druk besig om groepe beskuldigdes te prosesseer wat in verband met koperkabeldiefstal van nagenoeg R3 miljoen en dwelmhandel in Koekenaap en Piketberg in…
Die toekoms van Weskus-tennis was hierdie lente duidelik sigbaar toe meer as 50 jong spelers die bane met twee energieke skoletennis-ontwikkelingsdae betree het. Die geleenthede, wat deur die Vredenburg- en…
Die Darling-rugbyklub het verlede Woensdag (12 November) sy jaarvergadering in Darling gehou waar die klub se ouditeursverslag bespreek en aanvaar is en ‘n nuwe uitvoerende bestuur vir ‘n termyn van…
Die Darling-rugbyklub se toppresteer- ders het sertifikate en trofeë ontvang op die klub se jaarlikse spogprysuitdelingsgeleentheid in die Darling-gemeenskapsaal op 27 September. Ferlin Tango is aangewys as die Sportman van…
The wine industry has lost one of its great giants Peter Pentz Sr (80), the founder of Groote Post Vineyards, who has passed away. Sharing the news on Facebook, Groote…
Alida Buckle Inspekteurs van die Swartland- en Weskus-dierebeskermingseenheid (DBV) is verlede week met ‘n gesig begroet wat hulle moeilik ooit weer uit hul gedagtes gaan kry – dié van ‘n…
Darling-krieketklub het die 2024-’25 Boland-promosieliga-Wes-titel gewen, met uitstekende spanwerk en ondersteuning.