Die Darling Brew-span het met trots die KFM Best of the Cape-toekenning vir Beste Craft-bier 2025 regstreeks in die ateljee by KFM ontvang. Die toekenning is op The Flash Drive oorhandig saam met Carl Wastie en Cassidy Nicholson, wat Darling Brew se vierde oorwinning in vyf jaar gevier het. Van links is Roxanne Young, Angelique Kieser, Wastie, Tewie Roos, Lizelle Carstens, FC Smit, Nicholson, Pieter Filander en Carl Rohrbeck.

Darling-bier beste, sê KFM

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article