Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Presies twee jaar gelede, op Maandag 19 Februarie 2024, het Kelly Smith (toe 33 jaar oud) haar sesjarige dogter Joshlin Smith by die Saldanha-polisiekantoor as vermis aangemeld. Wat as ’n…
“Die span het uiters hard gewerk om Joshlin op te spoor en ‘n gehalte-ondersoek te verseker wat in die verhoor aangebied kon word. Wat bygedra het tot hierdie toekenning, is…
Eer is bewys aan die ondersoekspan van die Joshlin Smith-saak tydens die Wes-Kaapse polisie-toekennings. Die geleentheid het op 17 Januarie by die Century City Convention Centre plaasgevind, waar kapt. Wesley…
“Daar’s ‘n kind weg in Middelpos, Alida.” Met dié woorde vroeg Dinsdagoggend 20 Februarie 2024 het ‘n reeks gebeure rondom die destydse sesjarige Joshlin Smith ontvou soos wat ek as…
Kaapstad: Kelly Smith, Boeta Appollis en Steveno van Rhyn het hul stryd om verlof tot appél teen hulle skuldigbevinding en lewenslange tronkstraf verloor. Dit het gister en vandag (12-13 Augustus)…
Kaapstad: Die eerste dag van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn se aansoek om appèl is afgehandel. Dit vind in die Wes-Kaapse hooggeregshof in die stad plaas en…
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…