Octodive Saldanha en Lessons in Conservartion het ‘n strand skoonmaak projek aangepak.

Skoonmaak inisiatief ‘n sukses


Octodive Saldanha het op Donderdag 11 en Vrydag 12 Desember in samewerking met Lessons in Conservartion ‘n projek aangedurf. ‘n Aantal 45 kinders, insluitend kinders van Harbour of Wellness het Saldanha se strand skoongemaak.
Die dag was ‘n reuse sukses en omtrent 35 sakke van gemors is volgemaak.
Hulle bedank alle borge vir hul bydrae tydens die twee dae.

Octodive Saldanha en Lessons in Conservartion het ‘n strand skoonmaak projek aangepak.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article