Die personeel van Diazville Primêr het onlang wit ter ondersteuning van bewustheid van vermiste persone in die land gedra. Hulle staan ​​in solidariteit met die families wat aanhou soek, hoop en wag. Hulle bid ook steeds vir Joshlin Smith, ‘n gr. 1-leerder aan dié skool tot met haar verdwyning in 2024, en vir haar veilige terugkeer.

Skool ondersteun bewusmakingsdag

Wit vir vermiste persone – en vir Joshlin

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article