Ná 17 jaar van professioneel saksofoon speel en deur die wêreld toer, bring Hiram Koopman met Sax in Afrikaans die tradisionele Afrikaanse musiek waarmee hy grootgeword het na Die Koelkamers. Verwag treffers soos “Hillbrow”, “Voshaarnooi”, “Blouberg se strand” en meer. Die vertoning is op Saterdag 23 Mei om 17:00. Kaartjies kos tussen R207 en R345. Besoek www.diekoelkamers.com om te bespreek.

Sax in Afrikaans

Dié sax speel in Afrikaans!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article