Die Hoërskool Porterville bedank graag vir Cas Mouton van AECI Plant Health vir die borg van truie vir die skool se o.19-rugbyspan. Trots met die truie staan Clyde Daars (onderkaptein), Mouton, en Heinrich Rede- linghuys (kaptein). Die skool wens ook die span alle voorspoed toe vir die rugbyseisoen.

Skool sê dankie vir borgskap

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 7 May 2026
    Weslander E-Edition – 7 May 2026

Gift this article