Panorama Primêr bedank graag vir Vredenburg-rugbyklub vir die aanbieding van ‘n rugbykliniek wat op Saterdag 28 Februarie plaasgevind het. “Ons waardeer die hartlike gasvryheid en die geleentheid om jong talent binne die rugbygemeenskap te ontwikkel en te inspireer opreg. Spesiale dank ook aan Sea Harvest vir hul ruim borgskap wat hierdie inisiatief moontlik gemaak het. Jul ondersteuning speel ‘n belangrike rol in die groei van rugby en die skep van geleenthede vir ons spelers,” het die skool gesê.

Skool sê dankie vir hulp aan rugbyspelers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article