Panorama Primêr bedank graag vir Aurora Wind, Nthabiseng Kgarebe Power en Lerole Power Operations and Maintenance, asook Shanah Damonse van S&K Consultants, wat gesamentlik West Coast 1 Wind Farm verteenwoordig. “U ruimhartige borgskap van skoolskoene en somerskooldrag vir ons leerders het ‘n betekenis- volle verskil in hul lewe gemaak. Vir baie van ons leerders bied hierdie ondersteuning nie net gemak en waardigheid nie, maar versterk dit ook hul selfvertroue en gevoel van behoort by die skool. Baie dankie dat u hierdie pad saam met ons stap en ‘n tasbare verskil in die lewe van ons kinders maak,” het die skool gesê.

Skenking verryk skool

Panorama Primêr se leerders sê dankie vir nuwe skooldrag

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article