Drie netbalspelers van die Hoërskool Porterville het van Donderdag 17 tot Saterdag 19 Julie Weskus-netbalspanne by die Wes-Kaapse interdistrikstoernooi in Riversdal verteenwoordig. Van links is Jacqlin Visagie (o.16) wat ‘n sesde plek behaal het, Micay Lewis (o.14) en Zoé Josephus (o.11), wat vyfde plekke behaal het. Josephus is ook as onderkaptein van haar span gekies. Die skool is baie trots op al drie.

Drie netbalspelers van die Hoërskool Porterville het vanaf Donderdag to Saterdag, 17-19 Julie, Weskus-netbalspanne by die Wes-Kaap Interdistrikstoernooi in Riversdal verteenwoordig.

Van links is Jacqlin Visagie (o.16) wat ‘n sesde plek behaal het, Micay Lewis (o.14) en Zoé Josephus (o.11) het vyfde plekke behaal. Josephus is ook as onderkaptein van haar span gekies. Die skool is baie trots op al drie.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article