Sowat 12.1 kg khat ter waarde van R9 000 is Donderdag 12 Junie omstreeks 11:00 by Ahmad Siraad (44), 'n Somaliese burger, op Vredenburg gekry. Die polisie het vooraf inligting ontvang oor 'n Somaliese man op die R45 met 'n sak khat by hom. Hulle het die saak opgevolg en Siraad is met die sak khat betrap. Hy het reeds in die Vredenburg-landdroshof verskyn. Foto: SAPD
Sowat 12.1 kg khat ter waarde van R9 000 is Donderdag 12 Junie omstreeks 11:00 by Ahmad Siraad (44), ‘n Somaliese burger, op Vredenburg gekry. Die polisie het vooraf inligting ontvang oor ‘n Somaliese man op die R45 met ‘n sak khat by hom. Hulle het die saak opgevolg en Siraad is met die sak khat betrap. Hy het reeds in die Vredenburg-landdroshof verskyn. Foto: SAPD

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article