Panorama Primêr is trots om sy leiers vir 2026 bekend te stel. Die vier hoofleiers is Delano Bester (hoofseun), Irene Pienaar (hoofmeisie), Jowandre Louw (onderhoofseun) en Suné Lewies (onderhoofmeisie), met ‘n bekwame span om hul by te staan.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article