Diazville Primêr bedank graag St. Barths Anglikaanse kerk se Moedersunie vir die pragtige geskenke aan die skool. “Jul vriendelikheid, vrygewigheid en sorg het werklik die harte van ons leerders geraak, en hulle waardeer die liefde en denke agter elke geskenk opreg. Dankie dat julle ‘n positiewe verskil in die lewe van ons leerders maak en vir jul volgehoue ​​ondersteuning van ons skoolgemeenskap,” voeg die skool by.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article