Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Eer aan Joshlin se ondersoekspan
“Die span het uiters hard gewerk om Joshlin op te spoor en ‘n gehalte-ondersoek te verseker wat in die verhoor aangebied kon word. Wat bygedra het tot hierdie toekenning, is…
-
Weskus-polisie neem verskeie in hegtenis oor gesteelde koperkabels, dwelms van bykans R3,5 miljoen
Die Weskus-polisie is sedert Dinsdag 27 Januarie druk besig om groepe beskuldigdes te prosesseer wat in verband met koperkabeldiefstal van nagenoeg R3 miljoen en dwelmhandel in Koekenaap en Piketberg in…










