Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Karpowership beur voort
Die span agter Karpowership is ten spyte van teenkanting besig met sy planne om die projek amptelik van stapel te stuur.
-
Oudste oupa op Vadersdag bederf
RealNet Weskus het Sondag die oudste pa, wat ook ’n oupa is, van Huis Wittekruin, Vredenburg, met ’n spesiale Vadersdaggeskenk bederf.
-
Verdagtes goed vasgevat
Die onwettige besit van drank, dwelms, bedreigde vetplante en gesteelde koperkabels het tot die inhegtenisneming van drie mense van onderskeidelik Vredenburg en Eendekuil gelei.
-
Saldanha Youth Council inducted
The newly elected Youth Council of the Saldanha Bay Municipality was inaugurated at the Skilpad Hall in Vredenburg on Thursday 16 June.
-
Polisiebeampte steeds aangehou
Richard Smit, ’n polisieman van Piketberg wat daarvan aangekla word dat hy sy vriendin op 2 Januarie doodgeskiet het, sal weer volgende maand in die plaaslike landdroshof verskyn.
-
Help munisipaliteit se veldwerkers
Verwelkom gerus die veldwerkers van die Bergrivier-munisipaliteit se inkomsteverbeteringsprogram in jou huis.
-
-
WC K9 Unit nabs suspect in possession of copper cables
Two suspected thieves were arrested this week for attempting to steal infrastructure.
-
Klagtes oor ‘niksdoen-raadslid’
Meer as ’n honderd inwoners van Yskor, Vredenburg, meen indien hul raadslid nie kan help om hul buurt te beveilig nie, moet hy waai.









